Local newsNews

Bekende fotograaf praat by Kameraklub

Kom geniet 'n fotofees saam met die Brandpunt Kameraklub op Maandag 27 Julie by die NG Kerk te 23 Glen Rylaan, Verwoerdpark.

ALBERTON – Kom geniet ‘n fotofees saam met die Brandpunt Kameraklub op Maandag 27 Julie by die NG Kerk te 23 Glen Rylaan, Verwoerdpark.

‘n Bekende en internasionaal bekroonde natuurlewefotograaf kom die aand sy kennis met die klub deel en sal ook die klub se natuurlewe fotos beoordeel.

Alle aspirant, amateur en professionele fotograwe word uitgenooi om saam te kom kuier. Die verrigtinge begin 18:30 vir 19:00 en ingang is gratis.

Vir meer inligting kontak die Kameraklub by brandpuntkk@gmail.com

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button