Local newsNews

Ligstad hou verjaarsdag

Ligstad vier hulle derde verjaarsdag en bied ’n heerlike gesellige oggend aan op Vrydag, 4 September, om 10 uur. Nardus Hollander van CPF gaan ook gesels oor seniors se veiligheid.

ALBERTON- Ligstad vier hul derde verjaarsdag met ’n gesellige oggend vir al hul ondersteuners en vriende.

Dié feestelikheid word op Vrydag, 4 September, om 10:00 by Ligstad, in die ou Eeufees kerk, op die hoek van Van Riebeecklaan en Gerrit Martizstraat, in Alberton Noord gehou.

Nardus Hollander van CPS Security gaan ook gesels oor seniors se veiligheid.

Gebruik hierdie geleentheid om mense in jou omgewing te ontmoet, peuselhappies te geniet en heerlik saam te kuier.

Skakel vir Alida Jooste by 079 693 3660 om jou plek te bevestig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button