Local newsNews
My Huis kry ’n nuwe dak
’n Groep vriende van Doxa Deo het op 22 Augustus begin om die stoep van die My Huis Jeugsorgsentrum te omskep in ’n studeer area vir die hoërskool leerlinge.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



