Local NewsLocal newsNews
Die VLU Dinwiddie kuier en dans te heerlik
By die Augustus vergadering van die VLU Dinwiddie-tak het die lede en hul gaste heerlik gekuier en gedans.
ALBERTON – Spaanse danse en ’n praatjie oor lewensvreugde het vir ’n genotvolle Augustus vergadering gesorg by die VLU Dinwiddie-tak.
Die dames het heerlik gekuier en idees uitgeruil oor handewerk en na Rina Mulder geluister wat oor lewensvreugde gesels het.
Lede en die gaste van ander takke, het die Spaanse danse van die Dorris Bekker School of Spanish Dancing terdeë geniet.
Skakel Rina Mowbray by 082 376 1900 om by die VLU-tak aan te sluit.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



