Local newsNewsSchools

Marais Viljoen uitblinkers

Hoërskool Marais Viljoen het in elke graad ’n span gehad wat in die finale rondte van die spanredenaars deelgeneem het.

Hoërskool Marais Viljoen het in elke graad ’n span gehad wat in die finale rondte van die spanredenaars deelgeneem het. Die graad 12-span met Morné Alberts, Anje Breedt, Chrisna Wolmarans en Tarien Steinbers, was die nasionale wenners van die graad 12-spanne tydens die finale wat op 30 en 31 Oktober in Garsfontein gehou is. Daar was ongeveer 25 430 inskrywings vanjaar by die Radikale Redenaarskompetisie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button