LifestyleLocal newsNews
Kuier by Brandpunt Kameraklub
BRANDPUNT Kameraklub vergader Maandag, 18 Januarie, om 18:30 vir 19:00 by die NG Kerk, 23 Glen Rylaan, Verwoerdpark. Alle aspirant, amateur en professionele fotograwe is welkom om ’n aand van kuier en fotografie te geniet saam met die klub. Bywoning is gratis. Vir meer inligting stuur ’n e-pos na brandpuntkk@gmail.com

BRANDPUNT Kameraklub vergader Maandag, 18 Januarie, om 18:30 vir 19:00 by die NG Kerk, 23 Glen Rylaan, Verwoerdpark.
Alle aspirant, amateur en professionele fotograwe is welkom om ’n aand van kuier en fotografie te geniet saam met die klub. Bywoning is gratis.
Vir meer inligting stuur ’n e-pos na brandpuntkk@gmail.com



