EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Emmanuelgroep kuier by LewenSentrum

DIT is weer tyd vir die Emmanuelgroep van Alberton LewenSentrum om gesellig saam te kuier. Die maand se geselligheid word gedeel met gaskunstenaars, Touch of Class met Deon van der Merwe (bekende kitaarspeler) en Ruhan du Toit (kitaarspeler en sanger). Kom kuier gerus saam op Donderdag, 18 Februarie, om 10:00 by die Alberton LewenSentrum, hoek …

DIT is weer tyd vir die Emmanuelgroep van Alberton LewenSentrum om gesellig saam te kuier.

Die maand se geselligheid word gedeel met gaskunstenaars, Touch of Class met Deon van der Merwe (bekende kitaarspeler) en Ruhan du Toit (kitaarspeler en sanger).

Kom kuier gerus saam op Donderdag, 18 Februarie, om 10:00 by die Alberton LewenSentrum, hoek van Clairettestraat en Hennie Albertslaan in Meyersdal.

Almal is welkom. ’n Bordjie eetgoed en ’n donasie verseker jou toegang. Geen besprekings is nodig nie.

Vir meer inligting, kontak Marelie Rabie by 011 864 1285 of 082 462 8676 tussen 08:00 en 21:00 daagliks.

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button