Local newsNews

Kerk bied gholfdag aan

NG KERK Alberton-Wes hou ’n gholfdag op Donderdag, 10 Maart, by die Reading Buiteklub in Alberton. Inwoners word genooi om vir ’n vierbal in te skryf, ’n putjie te borg teen R500 of enige donasie te maak. Die koste per vierbal beloop R1 200 wat baanfooie, aandete en pryse tydens die aand se prysuitdeling insluit. …

NG KERK Alberton-Wes hou ’n gholfdag op Donderdag, 10 Maart, by die Reading Buiteklub in Alberton. Inwoners word genooi om vir ’n vierbal in te skryf, ’n putjie te borg teen R500 of enige donasie te maak.

Die koste per vierbal beloop R1 200 wat baanfooie, aandete en pryse tydens die aand se prysuitdeling insluit. Die formaat van die kompetisie is ’n twee-bal better ball.

Vir enige navrae skakel Vicky Bernard by 083 232 5039, Jurg Garbers by 082 450 2799, Deona Bernard by 011 869 001 (tydens kantoor-ure 08:00 tot 14:00) of Leopold Dussing by 076 040 2133 vir donasies en borge.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button