Local newsNews

Skeer jou hare af vir kanker

Ondersteun kankerlyers deur jou hare af te skeer of te laat sprei tydens die Shavathon.

MENSE word aangemoedig om by vanjaar se CANSA Shavathon by die Springbok Apteek te ondersteun.

Dit vind op 27 Februarie vanaf 08:00 tot 14:00 plaas. Een van die algemene newe-effekte van kanker is haarverlies en om jou hare af te skeer is ’n simboliese gebaar van ondersteuning aan kankeroorlewendes.

Daar gaan vermaak vir alle ouderdomsgroepe wees. Die dag beloof om groot pret te wees en lesers word aangemoedig om te help om ’n verskil te maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button