ALBERTON Tuiste vir Bejaardes het Saterdag, 27 Februarie, Kermis Fair gehou.
Dit het om 08:00 begin en het talle besoekers vanuit die gemeenskap gelok. Mens kon iets van alles daar te koop kry en die dag was een groot geselligheid.
Lees ook :
Alberton Tuiste vir Bejaardes neem afskeid
Alberton Tuiste vir Bejaardes se 40 jaar tydlyn en planne vir die jaar.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




