Local newsNews
Shanika is ‘n mini skoonheidskoningin
Shanika Laher is ’n vyf-jarige model met groot drome.
SHANIKA Laher (5) is gekies as ’n finalis vir beide die Miss Tiny SA en die Face of South Africa skoonheidskompetisies.
Shanika verteenwoordig Alberton in die finale wat plaasvind vanaf Maart 22 tot Maart 26.
Inwoners kan vir Shanika stem deur T11 na 47018 te SMS. Elke SMS kos R2.
Related article:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



