Local newsNews

Onbekende man se lyk gevind in motor

Die oorsaak van die man se dood is steeds onbekend.

’N MAN is Maandag, 29 Februarie, dood in sy motor in Pieter Uysstraat, naby die Total vulstasie in Alberton Noord, aangetref.

Volgens die polisie is nog geen naam, ouderdom of oorsaak van dié man se dood bekendgemaak nie. Alberton polisie se woordvoerder Luitenant Phora Nkuna het gesê dat hulle vermoed die man het ’n oordosis dwelms geneem. ’n Doodsondersoek is geopen en die slagoffer is na die regering se lykshuis geneem vir ’n nadoodse ondersoek. Enigiemand met meer inligting kan die Alberton polisie skakel by 011 861 6850.

Lees:

Alberton man found dead in his home

Man found dead in Glenvista

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button