Local newsNews
Betowerende blomme by Brackenhurst VLU
Die VLU Brackenhurst leer hoe om met blomme te tower.
DIE dames van die Vroue Landbou Unie (VLU) Brackenhurst-tak is aangespoor om in nuwe en kreatiewe maniere te dink oor blomme by hul vergadering op Woensdag, 2 Maart.
Sandra Labuschagne van die Bracken Blommeklub het ’n demonstrasie vir die vroue gegee en het voorgestel dat die vroue eksperimenteer met hulle blomme.
Sandra het ook lig gewerp op die faktore van blommekuns.
Lees ook:
‘N Oggend vol kleur by die Bracken Blomme klub
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





