Local newsNews

AfriForum stel Afrikaans-Vriendelik bekend

Afrikaans-Vriendelik, ’n inisiatief van AfriForum, word op 10 Maart by die Atterbury Teater in Pretoria bekendgestel.

AFRIKAANS-VRIENDELIK, ’n inisiatief van AfriForum, word op 10 Maart om 21:30 by die Atterbury Teater in Pretoria bekendgestel.

Afrikaans-Vriendelik gee erkenning en gratis bemarking aan alle ondernemings en diensverskaffers wat Afrikaans as besigheidstaal gebruik, of dié taal in hul werksaamhede bevorder. Afrikaans-Vriendelik is tot diens van kliënte asook klein en groot sakeondernemings regoor Suid-Afrika.

Dawie Roodt, Waldimar Pelser en Henk Schalekamp sal die gassprekers by hierdie geleentheid wees.

Lees ook:

*Afriforum comes to Alberton

*Afriforum – For the community

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button