
TUTELA Groter Alberton doen ’n versoek op die publiek om klere te skenk vir behoeftige kinders.
Klere vir seuns vanaf baba tot kleuter word dringend benodig.
Vir enige navrae skakel die kantoor by 011 907 2922
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



