Local newsNews

Kermis soos nog nooit tevore

Dit was beslis een kermis om te onthou.

DIE NG Brackendal se kermis wat op Saterdag, 3 September, plaasgevind het, was vele pret en het talle besoekers gelok.

Daar was iets van alles en iets vir oud en jonk. Een van die kermis se hoogtepunte was beslis die populêre spookhuis. Liam van Zyl (4) was baie bang en die spoke het hom laat skrik, maar gelukkig vir hom was sy ouma, Marina Gunter, daar om sy hand vas te hou.

Daar was ook groot boeresport waaraan die jongstes tot die oudstes deelgeneem het. Vir diegene opsoek na winskopies was daar ook goedere vanuit die boonste rakke by die stalletjies te siene.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button