DIT is nie aldag dat senior burgers ‘n lekker bederf en ‘n smaaklike ete ontvang nie.
Rocky Peak Spur Brackenhurst het die senior kleingroepe van Alberton LewenSentrum groot bederf op 21 September.
Seniorburgers het elkeen ’n burger, skyfies, ‘n koeldrank en ’n koopbewys gekry.
Na afloop van dié bederf het hulle ook die film “God is Alive” gekyk.
‘n Totaal van 120 burgers met skyfies en koeldrank en die koopbewyse van R50 elk is aan die seniors geskenk.
“Ons, as senior groepe, wil net ons dank en waardering teenoor die Rocky Peak Spur se bestuur en personeel uitspreek; elkeen van die lede het dit geweldig geniet,” het lede van die Alberton LewenSentrum gesê.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier:079 404 5789.



