Local newsNews

Xanilee en Defy Theory tree ook by Alberton Day op

Xanilee en Defy Theory gaan ook by Alberton Day te siene wees.

Xanilee Hammond,  wat op The Voice SA was, gaan saam met die bekende band, Defy Theory op Saterdag, 5 November vanaf 21:45 tot 22:15 optree.

Dit gaan tydens die Alberton Day gebeur.

Volgens Xanilee gaan hulle iets van alles sing.

Dit beloof om jonk en oud te vermaak.

Kyk die video van hulle hier: 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button