Ligstad Mark is om die draai
Uitstallers word genooi om hul handewerk by Ligstad se mark te kom uitstal.

LIGSTAD skop hierdie jaar af met groot planne en een daarvan is hul Ligstad Mark, wat op Saterdag, 4 Maart, aangebied word. Uitstallers word genooi om hul handewerk te kom uitstal. Stalletjies is beskikbaar teen slegs R50 per stalletjie.
Die mark word aangebied op Ligstad se gronde, op die hoek van Gerrit Maritzstraat en Van Riebeecklaan, Alberton Noord (by die ou Eeufees Kerk).
Vir meer inligting en om jou stalletjie te bespreek, kontak Andra Badenhorst by 082 896 4288.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



