Kom bid tot 20 Januarie saam
Hierdie jaarlikse instelling by die kerk skep 'n geleentheid vir die gemeenskap om te bid vir onderwys en opvoeding, wetstoepassing, nooddienste en ander - en ook om gebedsversoeke in te bring.
INWONERS word genooi om die NG Kerk Alberton Wes hierdie week vir ‘n spesiale week van gebed te besoek.
Die kergebou, met verskillende bidstasies, is oop vanaf 08:00 tot 14:00 en saans vanaf 19:00 tot en met Donderdag, 20 Januarie.
Hierdie jaarlikse instelling by die kerk skep ‘n geleentheid vir die gemeenskap om te bid vir onderwys en opvoeding, wetstoepassing, nooddienste en ander – en ook om gebedsversoeke in te bring.
Vir meer inligting, kontak ds Deon Louw 079 693 3670.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



