Local newsNews

Stowwerige herinneringe

Het jy op die bus gery ?

DAAR is min dinge so lekker as om deur ou fotoalbums te blaai en die goeie ou dae se onthou terug te roep nie.

Fanie du Toit ‘n het die foto van ‘n Albertonbus van toentertyd op sosiale media gedeel. Vandag is die busstop, op die hoek van Ringweg Oos en Redruthstraat, beslis nie meer die woelige plek van jare terug waar menige Albertonner die bus gehaal het na hul werksplekke in die stad.

Indien jy ou foto’s van Alberton het, stuur gerus ’n epos na elzaanp@caxton.co.za en deel jou storie met ons.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button