Local newsNews

Motorongeluk neem haar lewe

Belinda was bekend in Alberton, geliefd deur baie mense en sy sal vir altyd onthou en gemis word.

BELINDA Goosen (44) is vyf dae na sy in ‘n ernstige ongeluk in Florentia betrokke was, oorlede.

Sy was in die motorongeluk op Saterdagaand, 6 Mei, en is op Donderdag, 11 Mei oorlede.

Belinda het ernstige inwendige beserings tydens die ongeluk opgedoen en sy was vanaf die ongelukstoneel na die Intensiewe Hoësorg Eenheid by die Unie Hospitaal geneem, waar sy vyf dae later oorlede is

Hiemee wil die familie graag dankie sê aan die personeel van die ICU-eenheid by die Unie Hospitaal wat alles in hul vermoë gedoen het om haar lewe te red.

Hulle sê ook dankie aan almal vir al die boodskappe, oproepe en ondersteuning deur hierdie moeilike tyd. Belinda was bekend in Alberton, geliefd deur baie mense en sy sal vir altyd onthou en gemis word.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button