Kameraklub se September wenners
Die seremonie om die wenners aan te kondig het op 18 September plaasgevind.
BRANDPUNT Kameraklub het hul September wenners, onder hul tema ‘Seisoen’ aangekondig.
Die seremonie om die wenners aan te kondig het op 18 September plaasgevind.
Die junior wenner is Peter Robertson met sy “Lemoenfees”;
Die senior wenfoto is deur Salomie Lyons met haar “Winterkoud”.
Brandpunt se volgende vergadering is op 9 Oktober waar hulle met die beste natuurfoto’s, wat vir Brandpunt se salon ingeskryf is, met ‘n digitale vertoning, ‘Beeld en klank”, gaan spog.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



