BRANDPUNT Fotoklub stel hul wenners vir Mei se kompetisie bekend.
Die maand se senior wenner was Michael Feistel met Kasteel in die Berge en die junior wenner was Terry Grobler met Een van ons eie. Geluk aan die wenners.
Brandpunt Fotoklub is ’n Afrikaanse klub vir fotografie-entoesiaste in Alberton. Hulle vergader een maal per maand en reël uitstappies tussen-in vir foto geleenthede.
Vir meer inlingting oor die klub skakel Reppies Repsold op 082 716 0688 of Peter Thoman op 078 191 1736.

READ:
Russia to bury slain ambassador Thursday: Kremlin
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



