Local newsNews

Kerk doen hulle deel vir die gemeenskap

Die kerk het ook ’n maaltyd vir 40 hawelose mense wie saam om ’n tafel bedien was, voorberei.

AS deel van hulle Pinksterfees uitreik met die tema “Kom sit saam met Jesus aan die Tafel” het die NG-kerk Alberton-Suid onlangs na verskeie organisasies en behoeftiges in hulle gemeenskap uitgereik.

Sampie Swanepoel, hoof van dié kerk se missionêre- en gemeenskaps-pilare, het Stepping Stone Hospice op 15 Mei besoek en 50 kospakkies aan die personeel met die boodskap You cannot pour from an empty cup uitgedeel. Hy verduidelik: “Ons almal se koppies word met tye leeg, kom sit dan saam met ons Vader aan die tafel en gun Hom die geleentheid om jou koppie weer vol te maak.”

Die kerk het ook die Alberton Tuiste vir Bejaardes besoek asook ’n maaltyd vir 40 hawelose mense wie saam om ’n tafel bedien was, voorberei.

READ:

LAST WISHES CAMPAIGN: BROUGHT TO YOU BY STEPPING STONE HOSPICE

All about Stepping Stone Hospice

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button