Brandpunt se April wenners
Die maand se wenners was Doreen Thomas en Grobbie Grobler.
BRANDPUNT Fotoklub stel hulle wenners vir April bekend
Die senior wenner vir die maand was Doreen Thomas met haar Kalahari Dagbreek. Met sy foto, getitel Oranje Naldekoker is Grobbie Grobler as junior wenner aangewys.
Brandpunt is ’n klub vir fotografie-entoesiaste in Alberton. Saam is hulle groep met ’n passie vir fotografie. Of jy dit doen as ’n stokperdjie en of jy al ’n gesoute fotograaf is, hulle bied iets vir almal.
Om meer oor die klub uit te vind of aan te sluit, skakel gerus die voorsitter, Reppies Repsold, by 082 716 0688.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup




