HOËRSKOOL Alberton se Doedie en Dude Fiesta 2019 het op 7 Mei in die skoolsaal plaasgevind.
Keegan Rynhoudt is as die Dude vir 2019 aangewys en Sasskia Lessing as die Doedie vir 2019. Die tema vanjaar was Meksikaans en Allie-leerders het omtrent groot gegaan met dekor en mooi uitrustings.
Die eregaste was niemand anders as die bekende sangroep Adam, wat die gehoor met hulle mooi stemme en lekker musiek vermaak het.



For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup



