Local newsNews

KYK: André van Wyngaardt sing by Emmanuel

André van Wyngaardt het kom kuier by die Emmanuelgroep op 13 Junie.

Die Emmanuelgroep het op 13 Junie vir hulle maandelikse ontmoeting bymekaar gekom. Die boodskap wat op die dag gedeel was, was dat mense die vreugde in hulle lewe moet vind. Mens moet kyk na die goed in jou lewe wat jy het. Kyk na die kinders en besef dat hulle altyd gelukkig is en nie oor die lewe bekommer nie.

Op die dag was die Emmanuelgroep deur die sanger André van Wyngaardt vermaak. André, ’n liedjieskrywer, komponis en skilder het die mense se harte met bekende liedjies aangeraak.

KYK:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button