Local newsLocal sportNewsSport
Albertoner aangewys as Ekurhuleni span se bestuurder
Piet Kemp van Alberton Boksklub is aangewys as die spanbestuurder van die 2019 Ekurhuleni School Age and Junior-span. Die Gauteng kampioenskappe sal gehou word vanaf 26 tot 28 Julie in die Saul Tsotetsi Sportkompleks in Sebokeng.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!