Local newsNewsSchools

266 Onderskeidings vir Marais Viljoen

Die matrieks van Marais Viljoen wat goed gevaar het in 2013

MATRIKULANTE van Hoërskool Marais Viljoen spog met ‘n totaal van 266 onderskeidings en ‘n 98.4 persent slaagsyfer.

Twee leerders behaal agt onderskeidings: Adriaan Heyns en Jane Joubert.

Vier leerders behaal sewe onderskeidings: Marthie Labuschagne, Ruan Mentz, Sanmari Roos en Nico van Biljon.

Wiehahn Kriger behaal ses onderskeidings en 79 persent vir Fisiese Wetenskappe.

Vyf leerders behaal vyf onderskeidings: Chanelle Carstens, Anrich de Jager, Stefan Kühn, Dieter Rosslee en Kerry Steyn.

Agt leerders behaal vier onderskeidings, sommige leerders behaal drie onderskeidings, 24 leerders behaal twee onderskeidings en 89 leerders spog met een onderskeiding elk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button