Local newsNews

Brandpunt se Augustus wenners

Augustus se wenners was Reppies Repsold en Belinda Prinsloo.

BRANDPUNT Fotoklub stel hul wenners vir Augustus bekend.

Die wenner onder die seniors was Reppies Repsold met sy foto ‘Content’. Die junior wenner vir die maand was Belinda Prinsloo met haar foto, ‘Skoenlapper’.

Brandpunt Fotoklub is vir fotografie-entoesiaste in Alberton. Saam is hulle ’n jolige groep mense met ’n passie vir fotografie.

Of jy dit doen as ’n stokperdjie, en of jy al ’n gesoute fotograaf is, bied hulle iets vir almal.

Om meer oor die klub uit te vind of aan te sluit skakel voorsitter Reppies Repsold op 082 716 0688.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button