Local newsNews

Groot 4×4 fees

ALLE 4×4 entoesiaste word na die NG Kerk Alberton-Oos se 4×4 gemeentefees op 7 September genooi. Verrrigtinge vind vanaf 8vm plaas by die Meyerplaas, Forestraat, naby die Reading Buiteklub, New Redruth. Die inskrywingsfooi is R300 per 4×4. Kontak Francois Rossouw van RSG op 082 491 5900 of Willem Bronkhorst op 082 805 0931 of Dolf …

ALLE 4×4 entoesiaste word na die NG Kerk Alberton-Oos se 4×4 gemeentefees op 7 September genooi.

Verrrigtinge vind vanaf 8vm plaas by die Meyerplaas, Forestraat, naby die Reading Buiteklub, New Redruth.

Die inskrywingsfooi is R300 per 4×4.

Kontak Francois Rossouw van RSG op 082 491 5900 of Willem Bronkhorst op 082 805 0931 of Dolf Bronkhorst by die kerkkantoor op 011 869 0610 vir meer inligting en besprekings.

Kom geniet die gedag saam met die gemeente. Daar is lekker pryse te wen en kos sal ook te koop aangebied word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button