LAERSKOOL Randhart het hulle gholfdag op 30 Augustus by Reading Country Club aangebied. Spelers het die geleentheid gekry om as ’n vierbal deel te neem en sodoende fondse vir Randhart in te samel.
Paul Duvenage lyn sy putjie op.
Tanya van Zyl dryf die bal na die gaaitjie toe.
Henco Saaiman, Ryno Luus, Rudi de Ru en Jaco du Preez
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!