Local newsNews
Dinamika onderwysers presteer
Twee Dinamika onderwysers is as die beste en Ekurhuleni en tweede beste in Gauteng onderskeidelik in hul vakgebiede aangewys.
Hoërskool Dinamika spog trots met twee van hulle onderwysers wat in hulle vakgebied uitgeblink het. Jattie du Toit het die tweede plek op die top 10 elektroniese tegnologie Gauteng onderwysers behaal. Hierdie gaan gepaard met die 100% slaagsyfer wat sy leerders in 2019 bereik het.
Ronell Marais is as the beste drama onderwyser in die Ekurhuleni distrik aangewys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



