Local newsNews
Vol genot oor vyf generasies
Alhoewel die weer nie sonskyn en rose was nie, het 'n Alberton familie steeds hul verjaarsdae en vyf generasies gevier.
‘n Familie het vyf generasies, en twee verjaarsdae wat op 2 Maart was, gevier op 1 Maart by Rietvlei Zoo Farm saam familie en vriende.
Die eerste generasie, Mary Graham, is al 85 jaar oud en bly al haar hele lewe lank in Alberton.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



