Local newsNews
VLU Dinwiddie leer van waterwyse plante
Die VLU Dinwiddie-tak het onlangs vergader. Hul het in die vergadering gekonsentreer op die omgewing.
ALBERTON – David en Eva Wilmot van die Redwing Kwekery het vir hul vertel hoe om tuin te maak met waterwyse plante.
Inheemse plante aard gemaklik, en is ook gewoonlik waterwyse plante.
David het ook met die dames kennis gedeel oor hoe om plante te voed en te versorg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



