LifestyleLocal newsNews

VLU Sonskyntak leer oor bome en geveerdes

Die VLU Sonskyntak in Alberton het die voorreg om kenners in hul gekose velde as sprekers te ontvang by hul vergaderings.

ALBERTON -Hierdie kenners deel inligting en kennis wat verryk met die dames.

Hulle het onder meer vanjaar die voorreg gehad om Dries Herbst te verwelkom wat sy kennis van voëls kom deel het. Hy het onder meer oor die VLU se voël van die jaar gepraat. Hierdie jaar is die Tristangrootalbatros aangewys as die voël van die jaar.

Gerrit van Baalen het die twee nasionale bome van die jaar aan die dames bekendgestel, en pragtige fotos met die dames gedeel. Gerrit het sy kennis oor die Laventelboom en die Witysterhout met die dames gedeel.

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button