LifestyleLocal newsNews

Maralize deel grimeerwenke met VLU Brackenhurst

Die dames van die VLU Brackenhurst tak het ‘n gesellige oggend saam met Maralize van Wyk geniet.

ALBERTON – Maralize het ‘n grimeerdemonstrasie vir hulle gedoen en gesels oor die moets en moenies van grimering.

Sy het ‘n paar wenke gedeel en o.a. gepraat oor die belangrikheid van velversorging en hoe om gimering aan te wend. Volgens Maralize is die ideaal om grimeerborsels daarvoor te gebruik.

In haar demonstrasie het sy ook gepraat oor hoe om volgens jou ouderdom te grimeer.

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button