Local newsNews
Afrikaanse Toastmasters kry vlerke
Afrikaanse Toastmaster vier hul amptelike begin by Flyboys.
ALBERTON – Die Afrikaanse Toastmasters klub in Alberton is nou amptelik geloods en het onlangs hul vlerke van vryheid by Flyboys gevier met ‘n heerlike opskop.
Die klompie is nou reg vir groot aksie en nooi alle Afrikaanssprekendes wat sukkel om in die openbaar te praat of selfs net die wat hul toespraak tegnieke wil verbeter om te kom aansluit. Vir meer inligting kontak Adri 072 686 3549.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



