Local newsNews

Alberton Damesklub sluit 2014 feestelik af

Die 2014 afsluiting vir die Alberton Damesklub was voorwaar 'n hoogtepunt op die jaar se kalender.

ALBERTON-Die dames is bederf met ‘n heerlike middagete en Tony Parkin het gesorg vir die vermaak met sy pragtige sang.

Die feestelike dekor is behartig deur Mevrou Lorraine Theron.

Die Alberton Damesklub verwelkom nuwe lede en nooi u graag na die volgende vergadering op 12 Februarie.

Vir meer inligting skakel gerus 082 552 4683.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button