DIE VLU Sonskyntak het op 23 Februarie die bestuurslede vir 2015 verkies en die komende konferensie bespreek. Vir meer inligting bel gerus vir Rosa von Rischbieuder by 073 387 2240.