Community AnnouncementsLocal newsNews
Vroue van die Woord
Vroue van die Woord gebedsgroep vergader weekliks om te bid vir ons huwelike, mans, kinders en land.

ALBERTON – Dames kom op Donderdagoggende van 09:00 tot 10:00 by Orgideestraat 22, Brackenhurst bymekaar. Vir meer inligting kontak Magda Deysel 084 406 9986.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



