Community AnnouncementsLocal newsNews
Manne van die Woord
Manne van die Woord bid saam op Woensdagoggende tussen 06:00 en 07:00

ALBERTON – Manne van die Woord bid saam op Woensdagoggende tussen 06:00 en 07:00 by die admin gebou van Alberton Steel and Pipe 66, Sesdelaan, Alberton-Noord. Vir meer besonderhede kontak pastoor Mark 071 207 3249.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



