Community AnnouncementsLocal newsNews

Paas Kantate

'n Paas Kantate word op 17 Mei gedurende die erediens van die NG kerk Brackendal aangebied.

ALBERTON – Die opvoering vind plaas tydens die oggenddiens om 09:00 by die kerk in Vaalstraat, Brackendowns. ‘n Kantate is ‘n verhaal wat deur musiek en sang vertel word. Toegang is gratis en almal is welkom.

Vir meer inligting kontak die kerk deur middel van e-pos aan: ngbrackendal@gmail.com of skakel 011 900 3556.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button