Local newsNewsSchools

Debat en redenaars by Marais Viljoen

Marais Viljoen spog met 10 redenaars wat deurgedring het na die semi-finale rondte wat op 22 Mei, by Laerskool Concordia, plaasvind.

ALBERTON – Vier van hierdie redenaars neem ook deel aan die ATKV-debatskompetisie. Die eerste rondte van die ATKV Debatskompetisie vir die Suid-, Oos- en Wes-Gautengstreke het op 29 en 30 April by die Hoërskool Dr Malan, in Meyerton, plaasgevind.

Een juniorspan (Eduan Bruwer en Isabel Venter), en een seniorspan (Johan Venster, Anuske Prinsloo en Michaela Risi) het deurgedring na die semi-finale rondte, wat op 29 en 30 Mei by Afrikaans Hoër Seunskool, in Pretoria, plaasvind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button