Local newsNewsSchools

Be Your Dream draai weer by Marais Viljoen

Die jonge Kayla de Araujo vertrek eersdag na New York vir 'n vier weke kursus vir opkomende sterre.

ALBERTON – Twintig Marais Viljoen leerders is deur Anaïs de Jager, van Be Your Dream, in samewerking met die New York Film Academy, die geleentheid gebied om aan oudisies deel te neem vir ‘n beurs om vir vier weke in New York te studeer.

Agt Marais Viljoeners het deurgedring na die finale oudisies wat op 16 Mei by die Silver Star Casino plaasgevind het.

Hierdie talentvolle leerders het hulself uitmuntend van hul taak gekwyt en Kayla het die sangprys verower met haar besonderse stem. Sy sal in Julie na New York reis vir vier weke se opleiding.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button