Local newsNews
Cantare maak gereed vir hulle 20ste verjaarsdag
Cantare se 20ste verjaarsdag beloof om 'n spogaand te wees gevul met pragtige sang!
ALBERTON- Cantare kinderkoor vier hulle 20ste verjaarsdag op 12 September in die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Sanlam Auditorium by die Kingsway kampus in Aucklandpark.
Die Colla Voce Jeugkoor tree as gaskoor op en die ander gaskunstenaars sluit Hanno Zeeman van Navy Red faam, Anais en Franz Geldenhuys in. Die pragsang begin om 18:30 en kaartjies beloop R80 per persoon.
Vir kaartjie besprekings kontak Carlien by 082 257 1407.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



