Local newsNews
My Huis hou suksesvolle gholfdag
Doxa Deo Meyersdal het ’n golfdag gehou op 30 Oktober by Glenvista Buiteklub ten bate van die My Huis Jeugsorgsentrum.
ALBERTON-Doxa Deo Meyersdal het ’n gholfdag gehou op 30 Oktober by Glenvista Buiteklub ten bate van die My Huis Jeugsorgsentrum.
Die veld was vol opgewonde gholfers wat 11:00 losgebrand het in perfekte gholfweer.
Kyk gerus na die gallery van die heerlike sonskyndag.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





