Local newsNews
Sonskyn-tak plant ’n Bosvaderslandwilg
Die VLU Sonskyn-tak het hulle deel gedoen vir die omgewing deur ’n Bosvaderslandwilg by die Verwoerdpark NG kerk te plant. Dit is ook as die VLU se boom van die jaar aangewys.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



