Local newsNews

Eerste vergadering vir VLU

Die VLU Sonskyn-tak het ontmoet vir die eerste keer in die nuwe jaar.

TYDENS die Vroue-Landbou-Unie (VLU) Sonskyn-tak se eerste vergadering op 18 Januarie het die gasspreker, Ansie Badenhorst, haar gunsteling lesings met die vroue gedeel.

Dit was die 782ste vergadering van die VLU. Ansie het stukke uit Oulap se Rooi deur Audrey Blignaut en “Chicken Soup for the Grandmother’s Soul” voorgelees.

Na die toespraak het die dames begin om voor te berei vir die jaarlikes Gauteng VLU konferensie.

Lees meer:

Sonskyn-tak skitter by die VLU kongres

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button